Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse mp3's
Afrikaanse mp3's [boodskap #14225] |
Fri, 01 May 1998 00:00  |
Piet Human
Boodskappe: 1 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hi
Ek is op soek na Afrikaanse mp3's - Laurika, Johannes Kerkorrel, Anton
Goosen ens.
Enige iemand `n idee waar `n mens dit kan opspoor ?
Laat weet my asseblief
Thanks
Piet H
|
|
|
|
|
Re: Afrikaanse mp3's [boodskap #14268 is 'n antwoord op boodskap #14225] |
Sun, 03 May 1998 00:00  |
crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan N Potgieter wrote in message ...
> On 1 May 1998 20:05:39 GMT, "Piet Human"
> wrote:
>
>
>
> Help, wat is 'n MP3 ?????
Laai WINAMP (.mp3 speler) gratis vanaf TUCOWS by www.tucows.com . Krap
tussen die multimedia applications totdat jy dit kry. Is beter kwaliteit as
RealPlayer.
Groete, Anton
|
|
|
Re: Afrikaanse mp3's [boodskap #14269 is 'n antwoord op boodskap #14225] |
Sun, 03 May 1998 00:00  |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 3 May 1998 09:56:41 +1200, "crunch (()) :c 8 |]]"
wrote:
> Laai WINAMP (.mp3 speler) gratis vanaf TUCOWS by www.tucows.com . Krap
> tussen die multimedia applications totdat jy dit kry. Is beter kwaliteit as
> RealPlayer.
>
> Groete, Anton
Anton, dankie (ook Arthur).
ek sal so maak. Gebruik 'n ou dit dan vir dieselfde applikasies soos
Radio Hoogland?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 18:25:55 UTC 2025
|