Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek Soek Friende in Gauteng
Ek Soek Friende in Gauteng [boodskap #14262] So., 03 Mei 1998 00:00
Reinhard  is tans af-lyn  Reinhard
Boodskappe: 4
Geregistreer: Mei 1998
Junior Lid
Hi daar.

Ek is 20 jaar oud, vanaf Springs in Johannesburg, en ek sal daarvan hou om
met iemand te
gesels van die gebied.

As jy belang stel, e-pos my asseblief by abs...@iafrica.com

Groete

Reinhard
Vorige onderwerp: Afrikaanse mp3's
Volgende onderwerp: Re: WEEK 17/98
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 15 05:55:33 UTC 2026