|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nieuwe website [boodskap #144 is 'n antwoord op boodskap #143] |
So., 07 April 2002 19:06  |
Arthur
Boodskappe: 609 Geregistreer: September 2001
|
Senior Lid |
|
|
"johanls" schreef...
> Dan sal ons hom maar laat stil heengaan.
Dit gebeur nie dikwels dat nuusgroepe word opgehewe nie. Daar is 'n aantal
poginge gewees om die nuusgroep te 'aktiveer', maar die afgelope jaar is dit
glo ek net ek wat die groep dop hou en wat reageer op nuue plasings.
Waarskynlijk is die behoefte aan 'n tweede Afrikaanse nuusgroep nie baie
groot nie ... en dis ouliker om te baklei op S.C.S-A.A :)
Hier vind jy oorigens die geskiedenis van hierdie groep:
http://groups.google.com/groups?q=alt.languages.afrikaans&am p;hl=af&btnG=Google+
Search
Groete,
Arthur
> Arthur Hagen wrote...
>> Hierdie nuusgroep is glad nie aktief nie, daar is net 3 of 4 plasinge
>> iedere maand. Lekker rustig :)
|
|
|
|