| mineralogie [boodskap #140582] |
So., 13 November 2022 07:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Versameling minerale.
mineralogie
Afbreking: mi•ne•ra•lo•gie
Selfstandige naamwoord: mineralogie
Meervoud: –
Betekenis:
• Die studie van minerale.
Gebruik:
• Mineralogie is 'n onderafdeling van die geologiese wetenskappe wat die voorkoms, struktuur en eienskappe van minerale bestudeer.
Sinoniem:
• delfstofkunde
Hiperoniem:
• geologie
Afgelei:
• mineralogies
• mineraloog
Afkorting:
• miner.
Vertaling:
Engels: mineralogy
Nederlands: mineralogie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|