Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verkool
verkool [boodskap #140574] Sa., 12 November 2022 11:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24185
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verkool
Afbreking: ver•kool
Samestelling: ver- + kool


Werkwoord: verkool
Verlede tyd: het verkool
Teenwoordige deelwoord: verkoling
Verlede deelwoord: verkoolde

Betekenis:
• Om te brand tot net houtskool oorbly.

Gebruik:
• Ma het al weer die kos verkool.

Sinoniem:
• karboneer
• karboniseer
• verbrand

Vertaling:
Engels: to carbonize, scorch
Nederlands: verkolen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blikbrein
Volgende onderwerp: medelydend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Des. 25 17:29:41 UTC 2025