Tuis » Taal » Prosa & poësie » winterreën
winterreën [boodskap #140147] |
Wo., 31 Augustus 2022 10:05 |
Louis Basson
Boodskappe: 200 Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
|
Senior Lid |
|
|
ons word werklik geseën
met die val van hierdie laat winterreën
die mense weet nie meer waarheen
die diere is net vel en been
die plante staan versteen
alles weens die gebrek aan die winterreën
die water op die vloer klop aan die man se skeen
mens en dier en plant is weer op die been
en van droogtesprake is daar geen
alles te danke aan die welkome winterreën
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 16:57:16 UTC 2025
|