Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » om 'n gedig te skryf
om 'n gedig te skryf [boodskap #140138] Di, 30 Augustus 2022 19:15
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
om ‘n gedig te skryf
is om ‘n emosie in jou hart te hê
daardie emosie in woorde op papier neer te lê
op so ‘n manier dat baie min woorde vreeslik baie sê
Vorige onderwerp: in die hart van die afrikaner
Volgende onderwerp: hoekom ek my God
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 23:37:16 MGT 2024