Tuis » Taal » Prosa & poësie » engeleblik
engeleblik [boodskap #140133] |
Di., 30 Augustus 2022 13:14 |
Louis Basson
Boodskappe: 200 Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
|
Senior Lid |
|
|
soos ‘n verwoede dinosaurus wat afstorm op sy prooi
rol die ystervoël met my in sy maag oor die hoofpad na nêrens
om my later, asof op arendsvlerke, hoër en hoër en hoër te neem
van waar ek deur een van sy sweetgaatjies
‘n engeleblik op die Skepping kan kry
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 16 00:19:54 UTC 2025
|