| agtergeblewe [boodskap #140095] |
Do., 25 Augustus 2022 12:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agtergeblewe
Afbreking: ag•ter•ge•ble•we
Samestelling: agter + geblewe
Byvoeglike naamwoord: –
Attributief: agtergeblewe
Betekenis:
• Wat agtergebly het, meestal figuurlik, minder bevoorreg.
Gebruik:
• Daar word gepoog om die agtergeblewe gemeenskappe op te hef.
Afgelei:
• agtergeblewene
• agtergeblewenes
Vertaling:
Engels: left behind; disadvantaged
Nederlands: achtergebleven
Nota:
• In moderne konteks beteken die woord soms "voorheen benadeel" (maar tans bevoorreg/bevoordeel).
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|