Tuis » Taal » Prosa & poësie » om werklik te luister
om werklik te luister [boodskap #140093] |
Do., 25 Augustus 2022 11:43 |
Louis Basson
Boodskappe: 200 Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
|
Senior Lid |
|
|
om werklik te luister
is om stil te raak
so stil
dat jy die goggas kan hoor fluister
die mier wat oor ‘n grashalm loop
en ‘n stokkie na sy nes toe sleep
of die skoenlapper wat met klappende vlerke
van struik tot struik beweeg
om te hoor wanneer die natuur fluister
is wanneer jy werklik luister
want dan hoor jy slegs die Skepping se klank
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 14:06:56 UTC 2025
|