Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » vlugtog
vlugtog [boodskap #139905] Ma, 08 Augustus 2022 16:50
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
is daar oorlog in die lug
maak mense gereed om te vlug
na ‘n land waar hulle kan woon
sonder die daaglikse vrees vir ‘n rewolwerpatroon

oorloë is veronderstel om ook reëls te hê
selfs wanneer soldate in modderdeurdrenkte loopgrawe lê
want daar is ‘n baie fyn lyn ingeweef
tussen dood en leef

hier aan lande is daar tans ‘n oorlog wat woed
en dit word daagliks deur die regering gevoed
maar dit is ‘n oorlog sonder soldate en reëls
want op hierdie koeverte plak slegs die swartes die seëls

hulle rand aan en verkrag en steel en moor
asof hulle die finale sê het daaroor
terwyl die res van ons weekliks in vrees moet lewe
vanaf dag nommer een tot dag nommer sewe

waarheen kan ons wittes en bruines dan vlug
met die nuus van buurlandoorloë in die lug
want oorsee kan ons nooit nie gaan
waar kom die geld daarvoor dan tog vandaan

iemand moet opstaan en sê: genoeg is genoeg
ons het oor baie jare hard saam geswoeg
om van hierdie suiderland ‘n tuiste te maak
‘n land waar ons soggens in veiligheid kon ontwaak
Vorige onderwerp: o groot karoo
Volgende onderwerp: die aarde versus die mens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 17:03:38 MGT 2024