Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » vlieg
vlieg [boodskap #139879] Sa, 06 Augustus 2022 06:56
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
van al die vlieënde wesens
is jy vernoem na die manier hoe jy beweeg

wat sou die rede wees vir so ‘n naam
die feit dat jy van almal op die mees grasieuse wyse vlieg
of dalk omdat elke mens wat jou sien, uitroep
vlieg! vlieg! vlieg!
omdat jy altyd op die verkeerde plek sit
Vorige onderwerp: ou wagter
Volgende onderwerp: tweegesprek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:01:02 MGT 2024