| spoelklip [boodskap #139853] |
Wo., 03 Augustus 2022 09:41 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Spoelklippe
spoelklip
Afbreking: spoel•klip
Samestelling: spoel + klip
Selfstandige naamwoord: spoelklip
Meervoud: spoelklippe
Verkleinwoord: spoelklippie
Meervoud van verkleining: spoelklippies
Betekenis:
• Klip wat deur die werking van water glad geskuur is.
Gebruik:
• Sy tel die mooiste skulpe en spoelklippe op die strand op.
Sinoniem:
• kieselsteen
• maalklip
• rolklip
Afgelei:
• spoelklipbedding
• spoelklipfilter
• spoelkliplaag
• spoelklipreaktor
Vertaling:
Engels: pebble
Nederlands: kiezelsteen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|