Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » vadersdag
vadersdag [boodskap #139748] Sa, 23 Julie 2022 13:23
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
ja pa, vandag is vadersdag
maar jy is nie meer hier by my
want jy het weggegaan
na ’n ander wêreld
so baie ver hiervandaan
nog voordat ek behoorlik
die pappawoordjie kon sê
ek sou jou so vreeslik graag
vandag hier by my wou hê
Vorige onderwerp: die liefde 3
Volgende onderwerp: ek wens ek was
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 22:32:11 MGT 2024