| aappokke [boodskap #139456] |
So., 29 Mei 2022 17:33 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Persoon met aappokke.
aappokke
Afbreking: aap•pok•ke
Samestelling: aap + pokke
Selfstandige naamwoord: aappokke
Meervoud: –
Betekenis:
• Infeksie by ape wat soos pokke lyk, wat na mense oorgedra kan word.
Gebruik:
• Die simptome van aappokke is koors, spierpyn en vermoeidheid, waarna bultjies op die vel ontstaan wat later in blasies verander.
Vertaling:
Engels: monkeypox
Nederlands: apenpokke
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|