Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » glips
glips [boodskap #139455] So., 29 Mei 2022 17:07
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26027
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
glips
Afbreking: glips


Selfstandige naamwoord: glips
Meervoud: glipse
Verkleinwoord: glipsie
Meervoud van verkleining: glipsies

Betekenis:
• 'n Onopsetlike fout of klein ongeluk.

Gebruik:
• Jammer, dit was 'n Freudiaanse glips.

Sinoniem:
• blaps
• flater
• foutjie
• misrekening
• misslag
• misstap
• vergissing
• verspreking

Afgelei:
• glipsoomsteek

Vertaling:
Engels: slip, small mistake
Nederlands: vergissing, ongelukje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: botteloopmaker
Volgende onderwerp: aappokke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 07 14:40:48 UTC 2026