Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » piton
piton [boodskap #138553] Ma, 06 Desember 2021 16:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Geroeste <b>piton</b>.
'n Geroeste piton.
'n Piton in 'n glaskas.
'n Piton in 'n glaskas.
piton
Afbreking: pi•ton


Selfstandige naamwoord: piton
Meervoud: pitons

Betekenis:
• Metaalpen met 'n wig en oog wat vir bergklim gebruik word; klimpen; klimkram.
• (ongewoon) Groot, nie-giftige slang wat sy prooi dooddruk; luislang; boa; boakonstriktor.

Gebruik:
• Die bergklimmer kap 'n piton in die rotswand en haak homself daaraan vas.
• Ons het 'n piton in die slangpark gesien.

Vertaling:
Engels: climbing peg, pin; python
Frans: piton; python
Nederlands: klimhaak; python

Nota:
• Die seuns van Miga was Piton, Melek, Tarea en Agas. [1 Kronieke 8:35]
• In die Griekse mitologie is Piton die slang (soms as 'n draak uitgebeeld) wat deur Apollo doodgemaak is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: steierwerk
Volgende onderwerp: tandwiel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:40:25 MGT 2024