Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Lied van die Lente"
"Lied van die Lente" [boodskap #13837] Wo, 15 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Letitia de Lima  is tans af-lyn  Letitia de Lima
Boodskappe: 5
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Junior Lid
Letitia aan Anne-Marie Conradie :
del...@bigpond.com

Was jy al in Tsumeb, Namibia?
Re: "Lied van die Lente" [boodskap #13841 is 'n antwoord op boodskap #13837] Do, 16 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Wie ken jy in die Weltevrede Park Gemeente?
Dalk die Weidemans of die Van Zyls?
Laat weet...!
--
Net Nico ...

Reuben Aldum wrote in article
...
|
| Letitia,
| As ek dit reg het soek jy 'n koeksister resep!
| Die een is van die N.G Weltevreden Park-gemeente, en die koeksisters
| wat gebak is met die resep,het baie duisende rande ingebring om die
| kerk te bou.
Re: "Lied van die Lente" [boodskap #13842 is 'n antwoord op boodskap #13837] Do, 16 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reuben Adolf Aldum  is tans af-lyn  Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
"Nico" wrote:

> Wie ken jy in die Weltevrede Park Gemeente?
> Dalk die Weidemans of die Van Zyls?
> Laat weet...!
> --
> Net Nico ...

Hi Nico,

Kobus Sanderberg en Nelus Niemandt was predikante toe ons daar was.
Ek ken die van der Merwes en Fick-gesinne. Baie van die name en vanne
het ek nou al vergeet. Waar het jy eers gewoon?

Groete uit Oz
Willemien
Re: "Lied van die Lente" [boodskap #13864 is 'n antwoord op boodskap #13837] Vr, 17 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ek het in Horison en Discovery gewoon, maar het lank terug vlerk gesleep by
'n meisie, Marina van Zyl, wat daar was.
--
Net Nico ...

Reuben Aldum wrote in article
...
| Kobus Sanderberg en Nelus Niemandt was predikante toe ons daar was.
| Ek ken die van der Merwes en Fick-gesinne. Baie van die name en vanne
| het ek nou al vergeet. Waar het jy eers gewoon?
|
| Groete uit Oz
| Willemien
|
Vorige onderwerp: Ek soek hetero boere meisie
Volgende onderwerp: Re: Mooi so PW
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:02:13 MGT 2024