Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: SSSSSSSSSSSSSSSS
Re: SSSSSSSSSSSSSSSS [boodskap #13787] |
Mon, 06 April 1998 00:00  |
Hjalmar Gerber
Boodskappe: 72 Geregistreer: November 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In article , ryk...@tn.co.za says...
>
> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
> XXXXXXXXXXXXXXX
> XXXXXXXXXXXXXXXXXXXXX
Johanna,
Word wakker ! Moenie op jou kie-bord slaap nie.
Hjalmar
________
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: SSSSSSSSSSSSSSSS [boodskap #13814 is 'n antwoord op boodskap #13787] |
Fri, 10 April 1998 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Johanna Rykheer" writes:
> Hoekom het ek dan nie Spekvark
> se skryfsel op my skerm ontvang
> nie?
>
> En: het julle my verduideliking
> van my vreemde skryfsel ontvang?
> Want my boodskappe aan julle kom
> nie op my In Box terug nie - net in my
> Sent Items-boks. Dan wonder ek
> of dit by julle uitgekom het. Maar
> dit moes tog, want julle het dan my
> SSS-boodskap ontvang. Ek weet
> nie aldag meer nie.
>
> Groete
> Johanna Rykheer
Ja, ons het jou verduideliking
ontvang (dat dit 'n boodskap is
wat nie moes deurgeglip het nie.)
Ons het nie so 'n ding soos 'n
in en uit boks of sent items
boks nie. Sien jy nie jou eie
plasing 'n ruk nadat jy dit
gestuur het nie. (Of onmiddellik,
in ons sisteem, as jy vroe"ere
items besigtig en dan weer die
nuutste items besigtig.) Wat
gebruik jy om die nuusgroep
te lees?
Moet in alle geval nie vir jou
bekommer oor wat Spekvark skryf
nie. Hy skiet net spek. Hy bly
nou in Hogtown.
En Johanna, moet ek nou werklik
"boks" begin gebruik. Dit steek
'n bietjie in die krop van die
taalkomitee van die Kappie-
kommando van die Derde Boere-
staat.
|
|
|
Re: SSSSSSSSSSSSSSSS [boodskap #13815 is 'n antwoord op boodskap #13787] |
Fri, 10 April 1998 00:00  |
J H Rykheer
Boodskappe: 34 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
@igs.net skryf
> Ja, ons het jou verduideliking
> ontvang (dat dit 'n boodskap is
> wat nie moes deurgeglip het nie.)
> Ons het nie so 'n ding soos 'n
> in en uit boks of sent items
> boks nie. Sien jy nie jou eie
> plasing 'n ruk nadat jy dit
> gestuur het nie. (Of onmiddellik,
> in ons sisteem, as jy vroe"ere
> items besigtig en dan weer die
> nuutste items besigtig.) Wat
> gebruik jy om die nuusgroep
> te lees?
>
> Moet in alle geval nie vir jou
> bekommer oor wat Spekvark skryf
> nie. Hy skiet net spek. Hy bly
> nou in Hogtown.
>
> En Johanna, moet ek nou werklik
> "boks" begin gebruik. Dit steek
> 'n bietjie in die krop van die
> taalkomitee van die Kappie-
> kommando van die Derde Boere-
> staat.
Gloudina, nee, my plasing kom glad nie
op saam met die ander items in my
In Box nie - selfs dae later. Maar
daar is 'n pyltjie by "Folders" waarop
ek
kan kliek, en dan kry ek al my "Posted
items", "Saved items" en "Deleted
items".
So as julle tog wel my boodskappe kry,
moet ek net aanvaar dat alles reg is as
my boodskappe in my "Posted
items" box verskyn. Ek is bly
daaroor.
Ivm Spekvark: Ek bekommer my nie
oor sy plasing as sodanig nie, maar
ek bekommer my dat daar plasings
is wat ek nie ontvang nie.
Nee, boks is nog nie verpligtend nie,
maar jy sal verbaas wees hoe
algemeen dit nou in geskrifte
voorkom. In die ou tyd het almal
mos maar boks gesê, maar doos
geskryf. Boks val vir my ook maar
vreemd op die oog, hoewel nie
op die oor nie.
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 07:46:56 UTC 2025
|