Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hoekom?
Re: Hoekom? [boodskap #13790] Di, 07 April 1998 00:00
Reuben Adolf Aldum  is tans af-lyn  Reuben Adolf Aldum
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Junior Lid
Gideon....@CALTEX.CO.ZA wrote:

> Ek sal dit waardeer
> as julle maar so-by-so kan aanlas dat ons sien hoekom mense wil en nie wil
> nie.

> Hoekom ek die land wil verlaat

* My jong familielid wat gesterf het
* My buurvrou wat keelaf gesny is
* Omdat my een oor by die voordeur luister en my ander oor by die
agterdeur luister, as ek net rustig wil slaap na 'n dag se werk.
*Omdat daar biltong in Oz is
*Omdat daar ook oulike mense in ander lande bly
* Omdat ek kan braaivleis hou in Oz
* Omdat ek lekker Kaapse wyn kan koop in ander lande
* Daar ook gratis skoon toilette in Oz is

> Hoekom ek nie die land wil verlaat nie

* Omdat ek moet skoonmaak waar ek gemors het
*Omdat my kinders moet skoonmaak waar hulle gemors het
* Ek dalk my eie hemp moet stryk, gras moet sny....
* Omdat die 'land verlaat' idee 'n obsessie moet wees, anders kry ek
dit nie reg
* My vrou verwyt my dalk
* My man verwyt my dalk
* My kind verwyt my dalk
Vorige onderwerp: Lewendige radio uitsending in Afrikaans.
Volgende onderwerp: Re: SSSSSSSSSSSSSSSS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:27:26 MGT 2024