Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voetwerk
voetwerk [boodskap #136787] Sa., 05 Junie 2021 18:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voetwerk
Afbreking: voet•werk
Samestelling: voet + werk


Selfstandige naamwoord: voetwerk
Meervoud:

Betekenis:
• Beweging van die bene en voete, veral in sport of as 'n mens dans.

Gebruik:
• As jou voetwerk nie reg is nie, sal jy nie sommer die bal oor die net slaan nie.

Vertaling:
Engels: footwork
Nederlands: voetenwerk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: chauffeur
Volgende onderwerp: voetbrug
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 08:06:15 UTC 2025