Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chauffeur
chauffeur [boodskap #136786] Sa, 05 Junie 2021 17:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
chauffeur
Afbreking: chauf•feur


Selfstandige naamwoord: chauffeur
Meervoud: chauffeurs
Verkleinwoord: chauffeurtjie
Meervoud van verkleining: chauffeurtjies

Betekenis:
• Persoon wat aangestel is om iemand se motor te bestuur.

Gebruik:
• Ontbied asseblief my chauffeur, ek wil winkels toe gaan.

Sinoniem:
• motorbestuurder
• ryer

Vertaling:
Engels: chauffeur, driver
Nederlands: chauffeur


Werkwoord: chauffeur
Verlede tyd: het gechauffeur

Betekenis:
• Om iemand anders rond te ry.

Gebruik:
• Ek is tot u diens sal u graag na die winkels chauffeur.

Vertaling:
Engels: to drive
Nederlands: chaufferen

Nota:
• Van Frans, uitspraak sjoe-feur.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onberispelik
Volgende onderwerp: voetwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 01:35:15 MGT 2024