Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tuisnywerheid
tuisnywerheid [boodskap #136516] Ma., 10 Mei 2021 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26840
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
tuisnywerheid
Afbreking: tuis•ny•wer•heid
Samestelling: tuis + nywerheid


Selfstandige naamwoord: tuisnywerheid
Meervoud: tuisnywerhede
Verkleinwoord: tuisnywerheidjie
Meervoud van verkleining: tuisnywerheidjies

Betekenis:
• 'n Winkel wat tuis geproduseerde gebak en kunsvlyt verkoop.

Gebruik:
• Die tuisnywerheid in die dorp verkoop die heerlikste tuisgebak.

Verwant:
• huisnywerheid

Vertaling:
Engels: home industry
Nederlands: knutselwinkel, handvaardigheidwinkel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: struikel
Volgende onderwerp: nywerheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Okt. 16 02:29:36 UTC 2026