Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die mees bekende man word 85
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1352] |
Thu, 17 July 2003 02:14  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: July 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Gonzales wrote:
> Bepaal hiervolgens, Katryn...,
> no. 1 moet jy in konteks lees. Voorafgaande plus opvolg dus.
Ooooooooo....okay. :-)
> No.2 moet jy onthou dat teenoorgesteldes, mekaar aantrek
Waarom? Was hulle dan sonder klere?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1378 is 'n antwoord op boodskap #1373] |
Fri, 18 July 2003 22:02  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" skryf in boodskap news:3f1866ad$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f1865cd_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3f17c0a6$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>
>>> Ons het nie 'ntafelbaai nie, nie bloustrande nie en nie 'n blousee nie.
>>> Ek dink ons het niks, :-))))))))))))))
>>>
>>> GrRico
>>
>> Julle het dyke!!
>>
>> Lorinda
>
> Hulle het my!!!!!!!!!!!!!!!!!
> hoekom julle het dat nie gese nie :-(((
>
> GrRico
>>
Dis reg Rico, hulle het jou. En Cees Nooteboom. En chips met mayonnaise
(alhoewel ek nie weet of dit 'n goeie ding is nie), en oliebolle....
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:51:06 UTC 2025
|