Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Dis al
Dis al [boodskap #53182] Vr., 09 November 2001 18:38 na volgende boodskap
J  is tans af-lyn  J
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2000
Junior Lid
Dis al

Dis die blond
dis die blou
dis die veld
dis die lug
en 'n voël draai bowe in eensame vlug
dis al

Dis 'n baling[regstelling: balling!] gekom
oor die oseaan
dis 'n graf in die gras
dis 'n vallende traan
dis al

Skrywer: Jan F. E. Celliers
Re: Dis al [boodskap #53183 is 'n antwoord op boodskap #53182] Vr., 09 November 2001 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11111
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mooi - maar ek het geleer van 'n balling.
Annette

J skryf in boodskap news:9sh7q8$2nb$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> Dis al
>
> Dis die blond
> dis die blou
> dis die veld
> dis die lug
> en 'n voël draai bowe in eensame vlug
> dis al
>
> Dis 'n baling gekom
> oor die oseaan
> dis 'n graf in die gras
> dis 'n vallende traan
> dis al
>
> Skrywer: Jan F. E. Celliers
>
Re: Dis al [boodskap #53188 is 'n antwoord op boodskap #53183] Vr., 09 November 2001 22:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Senior Lid
"Annette" schreef...
> Mooi - maar ek het geleer van 'n balling.

Dankie Annette, ek het al gewonner wat 'n 'baling' is.

Groete,
Arthur

> J wrote...
>> Dis al
>>
>> Dis die blond
>> dis die blou
>> dis die veld
>> dis die lug
>> en 'n voël draai bowe in eensame vlug
>> dis al
>>
>> Dis 'n baling gekom
>> oor die oseaan
>> dis 'n graf in die gras
>> dis 'n vallende traan
>> dis al
>>
>> Skrywer: Jan F. E. Celliers
>>
>
Re: Dis al [boodskap #53191 is 'n antwoord op boodskap #53188] Vr., 09 November 2001 22:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Arthur wrote:
> "Annette" schreef...
>> Mooi - maar ek het geleer van 'n balling.
>
> Dankie Annette, ek het al gewonner wat 'n 'baling' is.

En ek dink dis 'n voël wat daar so eensaam in die lug draai.

Die Ruiter van Ceylon.
Re: Dis al [boodskap #135136 is 'n antwoord op boodskap #53191] Sa., 26 Desember 2020 19:01 Na vorige boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 553
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
'n Balling is 'n persoon in ballingskap.
Dit verwys na die Boerekrygers wat na kampe op Sri Lanka (Ceylon), St. Helena, Bermuda, ens. weggevoer is.
Vorige onderwerp: Hulp met ontleding van gedig:Liefdeswoord deur Antjie Krog
Volgende onderwerp: My Stories Begin As Letters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Jul. 30 03:24:02 UTC 2026