Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bek-en-klouseer
Bek-en-klouseer [boodskap #133493] |
Sa., 12 September 2020 17:45 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bek-en-klouseer is 'n siekte wat kan uitbreek onder beeste, maar ook onder skape en varke. Dit veroorsaak blase aan die bek en pote. Dit versprei baie vinnig. Siek diere mag nie uit ’n besmette gebied verwyder word nie.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 25 00:33:07 UTC 2025
|