Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bekken (pelvis)
Bekken [boodskap #133494] Sa, 12 September 2020 17:47
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die manlike bekke.
Die manlike bekke.
Die bekken (Latyn: "pelvis") is die beenstruktuur bestaande uit twee bene wat die gewig van die menslike liggaam dra en die romp aan die bene heg. Die boonste gedeelte die menslike bekken word die groot bekken (pelvis major) genoem, terwyl die onderste gedeelte die klein bekken (pelvis minor) heet. By mense is die bekke van die vrou breër as by die man, wat die geboorte van kinders moontlik maak.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bek-en-klouseer
Volgende onderwerp: Belasting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 19:19:10 MGT 2024