| netpens [boodskap #133367] |
So., 06 September 2020 18:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
m. slukderm; v. grootpens; n. netpens; b. blaarpens; l. melkpens; i. twaalfvingerige derm.
netpens
Afbreking: net•pens
Samestelling: net + pens
Selfstandige naamwoord: netpens
Meervoud: netpense
Verkleinwoord: netpensie
Meervoud van verkleining: netpensies
Betekenis:
• Die tweede maag van 'n herkouer, soos 'n bees.
Gebruik:
• Kos word in die grootpens en netpens geberg en rondgemaal.
Sinoniem:
• ruitjiespens
Vertaling:
Engels: honeycomb bag, second stomach, reticulum
Nederlands: netmaag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|