| leergierig [boodskap #133257] |
So., 30 Augustus 2020 14:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
leergierig
Afbreking: leer•gie•rig
Byvoeglike naamwoord: leergierig
Vergrotende trap: leergieriger
Oortreffende trap: leergierigste
Attributief: leergierige
Betekenis:
• Wat graag leer.
Gebruik:
• Sy is leergierig en baie begaafd.
Afgelei:
• leergierigheid
Vertaling:
Engels: eager to learn, studious
Nederlands: leergierig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|