Tuis » Taal » Ensiklopedie » Becquerel, Antoine Henri
Becquerel, Antoine Henri [boodskap #132907] |
Mon, 17 August 2020 19:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Antoine Henri Becquerel (1852 - 1908) was 'n Franse natuurkundige. Hy het ’n studie gemaak van uraan en radioaktiwiteit ontdek; die Nobelprys (natuurkunde) 1903 met Pierre en Marie Curie gedeel.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 03:51:21 UTC 2025
|