| rabbi [boodskap #132360] |
Sa., 25 Julie 2020 09:18 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rabbi Moshe Feinstein, 'n bekende rabbi van Ortodokse Judaïsme.
rabbi
Afbreking: rab•bi
Selfstandige naamwoord: rabbi
Meervoud: rabbi's
Verkleinwoord: rabbi'tjie
Meervoud van verkleining: rabbi'tjies
Betekenis:
• 'n Joodse geestelike wat 'n kundige is op die gebied van die Tora.
Gebruik:
• Die Hebreeuse woord rabbi beteken leermeester of onderwyser en is 'n aanduiding van respek teenoor meerderes.
Sinoniem:
• rabbyn
Afgelei:
• hoofrabbi
• rabbinaal
• rabbinaat
Vertaling:
Engels: rabbi, rebbe
Nederlands: rabbi
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|