Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
protea
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
E-pos 'n vriend
protea
[
boodskap #132361
]
Sa., 25 Julie 2020 09:39
Leksikograaf
Boodskappe:
27145
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
5
Senior Lid
'n Protea.
protea
Afbreking: pro•te•a
Selfstandige naamwoord:
protea
Meervoud:
proteas
Verkleinwoord:
proteatjie
Meervoud van verkleining:
proteatjies
Betekenis:
• Struik of boom in die familie
Proteaceae
, of die blom van so 'n plant.
Gebruik:
•
Proteas
kom hoofsaaklik in die Kaapse skiereiland en die Suidwes-Kaap voor, hoewel 'n paar soorte ook in die ou Transvaal en Vrystaat aangetref word.
Afgelei:
• proteabedryf
• proteabos
• proteavereniging
Vertaling:
Engels: protea
Nederlands: protea
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
rabbi
Volgende onderwerp:
brandweerman
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
So. Nov. 15 23:47:32 UTC 2026