| swartwitpens [boodskap #132270] |
So., 19 Julie 2020 12:20 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24223 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Swartwitpens.
swartwitpens
Afbreking: swart•wit•pens
Samestelling: swart + wit + pens
Selfstandige naamwoord: swartwitpens
Meervoud: swartwitpense
Verkleinwoord: swartwitpensie
Meervoud van verkleining: swartwitpensies
Betekenis:
• 'n Groot wildsbok wat in die beboste grasvelde van Oos- en Suider-Afrika voorkom, Hippotragus niger.
Gebruik:
• Die swartwitpens het 'n moontlike lewensduur van 19 jaar.
Hiperoniem:
• wildsbok
Vertaling:
Engels: sable antelope
Nederlands: sabelantilope
Nota:
• Van die bok se voorkoms, swart bo met 'n wit pens onder.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|