| neerslag [boodskap #132238] |
Sa., 18 Julie 2020 12:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24235 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Neerslag
neerslag
Afbreking: neer•slag
Samestelling: neer + slag
Selfstandige naamwoord: neerslag
Meervoud: neerslae
Verkleinwoord: neerslaggie
Meervoud van verkleining: neerslaggies
Betekenis:
• (meteorologie) Water wat in die vorm van reën, sneeu, hael ens. uit die lug val.
• 'n Afsaksel; besinksel.
Gebruik:
• Neerslag is deel van die aarde se watersiklus.
Vertaling:
Engels: down-beat, precipitate, downpour; deposit
Nederlands: neerslag
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|