Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perlemoen
perlemoen [boodskap #131846] So, 28 Junie 2020 10:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20209
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Perlemoen.
'n Perlemoen.
perlemoen
Afbreking: per•le•moen


Selfstandige naamwoord: perlemoen
Meervoud: perlemoene
Verkleinwoord: perlemoentjie
Meervoud van verkleining: perlemoentjies

Betekenis:
• 'n Gastropood (buikvoetige seedier) wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom, Haliotis midae.

Gebruik:
Perlemoen is 'n gesogte lekkerny en onderhewig aan stropery, wat tot totale uitroeiing kan lei.

Wisselvorm:
• perlemoer

Hiperoniem:
• weekdier

Vertaling:
Engels: abalone, mother-of-pearl
Nederlands: zeeoor, abalone

Nota:
• Van Latyn, mater perlarum, moeder van die pêrel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksoplaneet
Volgende onderwerp: perk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 18 23:25:13 MGT 2024