Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » curium
curium [boodskap #131697] Di., 16 Junie 2020 17:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24231
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
curium
Afbreking: cu•ri•um


Selfstandige naamwoord: curium
Meervoud:

Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Cm en atoomgetal 96.

Gebruik:
Curium is 'n silwerige aktinied.

Afgelei:
• curiumatoom
• curiumhidroksied
• curiumisotoop

Vertaling:
Engels: curium
Nederlands: curium

Nota:
• Genoem na Pierre en Marie Curie, as blyk van waardering vir hul werk op die gebied van radioaktiwiteit.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plutonium
Volgende onderwerp: berkelium
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 12:12:17 UTC 2025