| iridium [boodskap #131647] |
Di., 16 Junie 2020 07:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24176 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
iridium
Afbreking: iri•di•um
Selfstandige naamwoord: iridium
Meervoud: –
Betekenis:
• Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Ir en atoomgetal 77.
Gebruik:
• Iridium is 'n silwerwit oorgangsmetaal.
Afgelei:
• iridiumatoom
Vertaling:
Engels: iridium
Nederlands: iridium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|