oorsprong van het woord baie [boodskap #7290 is 'n antwoord op boodskap #7291] |
Fri, 27 September 1996 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Arie Oudman
Boodskappe: 1 Geregistreer: September 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Kan iemand mij vertellen waar het woord baie vandaan komt. Het lijkt
niet op een Nederlands woord noch kan ik het in verband brengen met een
Engels woord.
Bij voorbaat bedankt
--
Arie Oudman oud...@lingsoft.fi
Lingsoft, Inc
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: oorsprong van het woord baie [boodskap #139382 is 'n antwoord op boodskap #7290] |
Wed, 30 March 2022 13:27 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
dugeot
Boodskappe: 2 Geregistreer: August 2018
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Op Dinsdag 12 Oktober 2021 om 14:47:01 UTC+2 het Peter Oettle geskryf:
> Werner Joubert schrieb am Freitag, 11. Oktober 1996 um 09:00:00 UTC+2:
>> HS Brandsma (hsb...@cs.vu.nl) wrote:
>> : Arie Oudman (arie....@lingsoft.fi) wrote:
>> : : Kan iemand mij vertellen waar het woord baie vandaan komt. Het lijkt
>> [KNIP]
>> : Er is ook een theorie die het woord met het Maleis in verband
>> : brengt, maar die is m.i. minder overtuigend.
>> Die woord "baie" kom van 'n Maleise woord "baiyang" (nie seker van
>> die spelling nie). Die betekenis is ook nie presies dieselfde as
>> in moderne Afrikaans nie - dit is soortgelyk aan die Engelse woord
>> "very". In Afrikaans word die woord vir beide "veel/many" en
>> "seer/very" gebruik.
>> Ek het verlede jaar 'n tyd lank in Maleisie gewerk en "baie ;-)"
>> Maleise woorde teegekom wat vandag nog in Afrikaans gebruik word, bv.
>> klapper - kokosneut
>> kampong - "village"
>> piesang - banana
>> satei (sosatie) - kebab
>> blatjang - chutney
>> om enkeles te noem.
>> Werner Joubert
> Volgens Google vertaler beteken "banyak" in Maleis "many" in Engels en "baiklah" in Maleis is "very well" in Engels.
Ek dink daardie Maleiers kon ewe goed die woord banyak van die Nederduitse dialekte (bannig) oorgeneem het, want Indonesië was baie jare lank 'n Nederlandse kolonie.
|
|
|