Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
seekastaiing
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
seekastaiing
[
boodskap #131422
]
Wed, 27 May 2020 19:45
Leksikograaf
Boodskappe:
21400
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Seekastaiing.
seekastaiing
Afbreking: see•ka•stai•ing
Samestelling: see + kastaiing
Selfstandige naamwoord:
seekastaiing
Meervoud:
seekastaiings
Verkleinwoord:
seekastaiinkie
Meervoud van verkleining:
seekastaiinkies
Betekenis:
• Seediertjie in die filum van stekelhuidiges (
Echinodermata
), gewoonlik rond en vol stekels.
Gebruik:
• Die
seekastaiing
gebruik sy vyf tande om vir hom 'n skuilplekkie in rots uit te boor.
Vertaling:
Engels: sea urchins, echinus
Nederlands: zee-egel, zeeappel, zeeklit, zanddollar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
beskonke
Volgende onderwerp:
plooi
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Sun Mar 30 23:51:15 UTC 2025