Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Hart se Punt" deur DONALD RIEKERT
"Hart se Punt" deur DONALD RIEKERT [boodskap #13106] So, 08 Maart 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
HART SE PUNT
Donald Riekert

Maar as jy vir my doekpot bak
onder deurdag se kameeldoringkool
pak die lewer en die niertjies
in die gemsbok se skof
alles fyngemaak met ui
hart se punt
ingeknoop met die riem
En as ek na heeldag se jag
koel kalbas kom drink
sal jy met jou loshand
hart se punt
oopknoop vir my
Vorige onderwerp: "Broers" deur DONALD RIEKERT
Volgende onderwerp: Re: "Verlange en grootmens drange" DEUR MARTINO
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 14:39:06 MGT 2024