Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Broers" deur DONALD RIEKERT
"Broers" deur DONALD RIEKERT [boodskap #13090] Vr, 06 Maart 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
BROERS
Donald Riekert

Na die jare kon ons
nie meer praat nie
Hulle voetstappe verby
Gamasep se grootfontein
weggeraak Ons vinknes-
saamsit by die blou water
en die soetriet-eet het
opgebreek in 'n paar stuk
soet herkouseltjies
Vorige onderwerp: Uit "Blom van die Baaierd" deur D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: "Hart se Punt" deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:25:04 MGT 2024