Leksikograaf Boodskappe: 21497 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kis.kis
Afbreking: kis
Selfstandige naamwoord: kis
Meervoud: kiste
Verkleinwoord: kissie
Meervoud van verkleining: kissies
Betekenis:
• 'n Groot, stewige reghoekige doos vir die berg en vervoer van goedere.
• Doodskis, waarin 'n dooie persoon ter aarde bestel of gekremeer word.
Gebruik:
• Die seerowers het 'n kis vol skatte gebuit.
• Ek wil niks besit wat nie eendag in my kis sal pas nie.