| pappie [boodskap #130818] |
So., 12 April 2020 10:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24202 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Pappie groet sy seuntjie.
pappie
Afbreking: pap•pie
Uitspraak: /pɑpʰi/
Selfstandige naamwoord: pa
Meervoud: pa's
Verkleinwoord: pappie, pa'tjie
Meervoud van verkleining: pappies
Betekenis:
• Intieme naam vir 'n pa.
Gebruik:
• Pappie het vir ons 'n boomhuis gebou.
Vertaling:
Engels: daddy
Nederlands: paatje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|