| monoteïs [boodskap #130499] |
Wo., 25 Maart 2020 16:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26051 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
monoteïs
Afbreking: mo•no•te•ïs
Samestelling: mono- + teïs
Selfstandige naamwoord: monoteïs
Meervoud: monoteïste
Betekenis:
• Iemand wat glo dat daar net een God is.
Gebruik:
• 'n Monoteïs huldig die godsdienstige of wysgerige oortuiging dat daar net een ware God is.
• Christene, Jode of Moslems is 'n monoteïste.
Antoniem:
• politeïs
Verwant:
• monoteïsme
• monoteïsties
Vertaling:
Engels: monotheist
Nederlands: monotheïst
Nota:
• Van Grieks: μόνος mónos, "alleen" en θεός theós, "God".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|