| wynbou [boodskap #130498] |
Wo., 25 Maart 2020 16:34 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wyndruiwe
wynbou
Afbreking: wyn•bou
Samestelling: wyn + bou
Selfstandige naamwoord: wynbou
Meervoud: –
Betekenis:
• Die kweek van druiwe en verwerking tot wyn.
Gebruik:
• Vrugteverbouing en wynbou speel 'n belangrike rol in die dorp se ekonomie.
Afgelei:
• wynboudistrik
• wynbougebied
• wynbouland
Vertaling:
Engels: viticulture, wine-growing
Nederlands: wijnbouw
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|