Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soldeerbout
soldeerbout [boodskap #130458] Ma., 23 Maart 2020 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Soldeerbout.
'n Soldeerbout.
soldeerbout
Afbreking: sol•deer•bout
Samestelling: soldeer + bout


Selfstandige naamwoord: soldeerbout
Meervoud: soldeerboute
Verkleinwoord: soldeerboutjie
Meervoud van verkleining: soldeerboutjies

Betekenis:
• Die werktuig waarmee gesoldeer word.

Gebruik:
• Hy gebruik 'n soldeerbout om die stroombaanbord reg te maak.

Verwant:
• soldeersel
• soldeerpasta

Vertaling:
Engels: soldering iron
Nederlands: soldeerbout

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soewenier
Volgende onderwerp: spotprent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 22:30:29 UTC 2025