| kombuiskas [boodskap #130381] |
Vr., 20 Maart 2020 13:53 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Kombuis met kombuiskaste teen die mure.
kombuiskas
Afbreking: kom•buis•kas
Samestelling: kombuis + kas
Selfstandige naamwoord: kombuiskas
Meervoud: kombuiskaste
Verkleinwoord: kombuiskassie
Meervoud van verkleining: kombuiskassies
Betekenis:
• 'n Kas in 'n kombuis.
Gebruik:
• Pak asseblief die kruideniersware in die kombuiskas in.
Vertaling:
Engels: kitchen cabinet, kitchen cupboard, dresser
Nederlands: keukenkast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|