Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » semelbroek
semelbroek [boodskap #130250] Ma., 09 Maart 2020 20:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24212
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
semelbroek
Afbreking: se•mel•broek
Samestelling: semel + broek


Selfstandige naamwoord: semelbroek
Meervoud: semelbroeke

Betekenis:
• 'n Onbeholpe of onervare manlike persoon, iemand wat geterg of geringgeskat word.

Gebruik:
• Ons benodig manne met murg in hul pype, nie 'n klomp semelbroeke nie.

Vertaling:
Engels: shy fellow
Nederlands: zemelbroek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: demografie
Volgende onderwerp: senuwee-orrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 03:12:08 UTC 2025