| reputasie [boodskap #130026] |
Do., 27 Februarie 2020 18:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24278 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reputasie
Afbreking: re•pu•ta•sie
Selfstandige naamwoord: reputasie
Meervoud: reputasies
Verkleinwoord: reputasietjie
Meervoud van verkleining: reputasietjies
Betekenis:
• Die manier waarop iets of iemand bekend is.
Gebruik:
• Ek moet my reputasie beskerm.
Afgelei:
• reputatieskade
Vertaling:
Engels: reputation
Nederlands: reputatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|