| planetarium [boodskap #129917] |
Sa., 22 Februarie 2020 05:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die binnekant van 'n planetarium.
planetarium
Afbreking: pla•ne•ta•ri•um
Selfstandige naamwoord: planetarium
Meervoud: planetariums, planetaria
Verkleinwoord: planetariumpie
Meervoud van verkleining: planetariumpies
Betekenis:
• Teater met groot koepel waarteen die beweging van die hemelliggame geprojekteer word.
Gebruik:
• Die moderne optiese planetarium beskik oor 'n spesiale projekstoel waarmee die naghemel vir opvoedkundige vertonings uitgebeeld word.
Vertaling:
Engels: planetarium
Nederlands: planetarium
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|